Amy Wright | |
Geboorte | 15 April 1950 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1976–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Amy Wright (gebore 15 April 1950) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente The Deer Hunter (1978), The Amityville Horror (1979), Breaking Away (1979), en Synecdoche, New York (2008).