Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Amy Yasbeck | |
Geboortenaam | Amy Marie Yasbeck |
---|---|
Geboorte | 12 September 1962 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1985–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Amy Yasbeck (gebore 12 September 1962) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Pretty Woman (1990), Robin Hood: Men in Tights (1993), The Mask (1994), en Dracula: Dead and Loving It (1995).