Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Anatoli Papanov | |
Geboorte | 30 September 1922 |
---|---|
Sterfte | 15 Augustus 1987 (op 64) |
Nasionaliteit | Sowjets |
Kinders | Elena Papanova (b. 1954) |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 1946–1987 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Anatoli Papanov (30 September 1922 – 15 Augustus 1987) was 'n Sowjetse akteur. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente Sluzhili dva tovarishcha (1968), The Diamond Arm (1969), The Duel (1973), en Inkognito iz Peterburga (1978).