Anchiornis | |
---|---|
![]() | |
’n Voorstelling van ’n Anchiornis. | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Filum: | |
Klas: | |
Superorde: | |
Orde: | |
Suborde: | |
Genus: | †Anchiornis (Xu et al., 2009)
|
Binomiale naam | |
†Anchiornis huxleyi (Xu et al., 2009)
|
Anchiornis | ||||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
Kladistiese klassifikasie | ||||||||||
|
Anchiornis was ’n genus klein, geveerde dinosourusse. Dit bestaan net uit die tipe-spesie, Anchiornis huxleyi, en is genoem na Thomas Henry Huxley, ’n vroeë voorstander van biologiese evolusie en die eerste persoon wat voorgestel het daar is ’n nabye evolusionêre verwantskap tussen voëls en dinosourusse. Die naam Anchiornis beteken "amper-voël", en die naamgewers beskou die genus as ’n belangrike oorgang tussen voëls en dinosourusse.[1]
Fossiele is in China gevind in rotse wat uit die Laat Jura-periode (Oxfordium-tydsnede) van 161–160,5 miljoen jaar gelede dateer.[2][3]
Vanweë die uitstekend bewaarde fossiele van Anchiornis huxleyi, was dit die eerste dinosourusspesie waarvan byna al die kleure vasgestel kon word.[4]
{{cite journal}}
: Onbekende parameter |lastauthoramp=
geïgnoreer (hulp)
{{cite journal}}
: Onbekende parameter |lastauthoramp=
geïgnoreer (hulp)
{{cite journal}}
: Onbekende parameter |lastauthoramp=
geïgnoreer (hulp)
{{cite journal}}
: Onbekende parameter |lastauthoramp=
geïgnoreer (hulp)