Andre Agassi

Andre Agassi
Andre Agassi op 'n tennisbaan in 2005
Volle naam Andre Kirk Agassi
Land Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State
Woonplek Las Vegas, Nevada
Geboortedatum 29 April 1970 (1970-04-29) (54 jaar oud) [1]
Geboorteplek Las Vegas, Nevada[1]
Lengte 1,80 m[1]
Gewig 80 kg[1]
Afrigter Emmanuel Agassi (1970–83)
Nick Bollettieri (1983–1993)
Pancho Segura (1993)
Brad Gilbert (1994–2002)
Darren Cahill (2002–2006)[1]
Begin professioneel 1986[1]
Afgetree 3 September 2006[1]
Spelstyl Regshandig (tweehandig handrughou)[1]
Loopbaan-wengeld $31 152 975 (soos op 18 Julie 2023)[1] (11de van alle tye)[2]
Int. Tennisheldesaal 2011 (ledeblad)
Enkelspel
Loopbaanrekord 870–274 (76,0%)[1]
Loopbaantitels 60[1]
Hoogste rang No. 1 (10 April 1995)[1]
Grand Slam-uitslae
Australiese Ope W (1995, 2000, 2001, 2003)
Franse Ope W (1999)
Wimbledon W (1992)
VSA-Ope W (1994, 1999)
Groot toernooie
Toereindronde W (1990)
Olimpiese Spele Goue medalje (1996)
Dubbelspel
Loopbaan-rekord 40-42 (48,8%)[1]
Loopbaantitels 1[1]
Hoogste rang No. 123 (17 Augustus 1992)[1]
Franse Ope KE (1992)
VSA-Ope 1R (1987)

Andre Kirk Agassi (gebore 29 April 1970 in Las Vegas, Nevada) is 'n afgetrede professionele tennisspeler van die Verenigde State van Amerika. Hy is een van die suksesvolste tennisspelers in die geskiedenis en was op sy tyd die wêreldkampioen.[3]

Agassi was die eerste tennisspeler wat al die Grand Slam-toernooie op vier verskillende oppervlakke kon wen. Roger Federer en Rafael Nadal het dit ook later vermag. Hy het die Australiese Ope in 1995, 2000, 2001 en 2003 gewen, die Franse Ope in 1999, Wimbledon in 1992 en die Amerikaanse Ope in 1993 en 1999.

Hy is sedert 2001 getroud met die voormalige no. 1-vrouekampioen Steffi Graf.[3] Hulle het twee kinders.

  1. 1,00 1,01 1,02 1,03 1,04 1,05 1,06 1,07 1,08 1,09 1,10 1,11 1,12 1,13 1,14 (en) "Player profile – Andre Agassi". ATP World Tour. Besoek op 18 Julie 2023.
  2. (en) "Career Prize Money" (PDF). Pro Tennis Live. 17 Julie 2023. Besoek op 18 Julie 2023.
  3. 3,0 3,1 (en) "Andre Agassi revelations leave sport in state of shock". Besoek op 28 Oktober 2009.[dooie skakel]

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne