Andre Braugher
|
|
Geboortenaam
|
Andre Keith Braugher
|
Geboorte
|
1 Julie 1962 (1962-07-01) (62 jaar oud)
|
Nasionaliteit
|
Amerikaans
|
Kinders
|
3
|
Beroep(e)
|
Akteur, vervaardiger, en regisseur
|
Aktiewe jare
|
1989–nou
|
Internet-rolprentdatabasis-profiel
|
Andre Braugher (1 Julie 1962 - 11 Desember 2023) was 'n Amerikaanse akteur, vervaardiger, en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente City of Angels (1998), Frequency (2000), en The Mist (2007), en in die televisiereeks Homicide: Life on the Street (1993).