Andrea Barber

Andrea Barber
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Andrea Laura Barber
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1982–1995, 2012, 2016–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Andrea Barber (gebore 3 Julie 1976) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent The Skateboard Kid 2 (1995) en in die televisiereekse Days of Our Lives (1965), Full House (1987), en Fuller House (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne