Andrea Bocelli | |
---|---|
Andrea Bocelli in 2006 | |
Agtergrondinligting | |
Gebore | 22 September 1958 Lajatico, Toskane, Italië |
Genres | Pop, Classical, Opera |
Beroep(e) | Sanger |
Instrumente | Stem, Klavier |
Webwerf | Andreabocelli.com |
Andrea Bocelli (* 22 September 1958 in Lajatico, Toskane, Italië) is 'n gevierde Italiaanse tenoor van pop musiek en Klassieke musiek. Hy is berug daarvoor dat hy die beroemdste Italiaanse burger ter wêreld is.[1]