Andrea Bowen | |
![]() | |
Geboorte | 4 Maart 1990 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise en vervaardiger |
Aktiewe jare | 1996–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Andrea Bowen (gebore 4 Maart 1990) is 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent G.B.F. (2013) en in die televisiereekse Desperate Housewives (2004) en Scandal (2012).