Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Andrea King | |
![]() | |
Geboortenaam | Georgette André Barry |
---|---|
Geboorte | 1 Februarie 1919 |
Sterfte | 22 April 2003 (op 84) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Deb Callahan |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Andrea King (1 Februarie 1919 – 22 April 2003) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Very Thought of You (1944), God Is My Co-Pilot (1945), Buccaneer's Girl (1950), en Darby's Rangers (1958).