Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Andrew Bryniarski | |
![]() | |
Geboorte | 13 Februarie 1969 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en vervaardiger |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Andrew Bryniarski (gebore 13 Februarie 1969) is 'n Amerikaanse akteur en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Hudson Hawk (1991), Street Fighter (1994), Any Given Sunday (1999), en The Texas Chainsaw Massacre (2003).