Andrew Buchan | |
Geboorte | 19 Februarie 1979 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Beroep(e) | Akteur |
Aktiewe jare | 2005–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Andrew Buchan (gebore 19 Februarie 1979) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent All the Money in the World (2017) en in die televisiereekse Cranford (2007) en Broadchurch (2013).