Andrew Knott

Andrew Knott
Geboorte 22 November 1979 (1979-11-22) (45 jaar oud)
Nasionaliteit Engels
Kinders 2
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Andrew Knott (gebore 22 November 1979) is 'n Engelse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente The Secret Garden (1993), The History Boys (2006), en The Lady in the Van (2015), en in die televisiereeks Life on Mars (2006).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne