Andrew Lincoln | |
Geboorte | 14 September 1973 |
---|---|
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Andrew Lincoln (gebore 14 September 1973) is 'n Engelse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprent Love Actually (2003) en in die televisiereekse Teachers (2001), Afterlife (2005), en The Walking Dead (2010).