Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Andrew Prine | |
![]() | |
Geboortenaam | Andrew Lewis Prine |
---|---|
Geboorte | 14 Februarie 1936 Jennings, Florida, Verenigde State |
Sterfte | 31 Oktober 2022 (op 86) Parys, Frankryk |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Akteur en skrywer |
Aktiewe jare | 1957-2015 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Andrew Prine (14 Februarie 1936-31 Oktober 2022) was 'n Amerikaanse akteur en skrywer. Hy was bekend vir sy rolle in die rolprente The Miracle Worker (1962), The Town That Dreaded Sundown (1976), Eliminators (1986), en Gettysburg (1993).