Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Andrew Robinson | |
![]() | |
Geboortenaam | Andrew Jordt Robinson |
---|---|
Geboorte | 14 Februarie 1942 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Akteur en regisseur |
Aktiewe jare | 1969–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Andrew Robinson (gebore 14 Februarie 1942) is 'n Amerikaanse akteur en regisseur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Dirty Harry (1971), Hellraiser (1987), en Child's Play 3 (1991), en in die televisiereeks Star Trek: Deep Space Nine (1993).