Andrew Parks

Andrew Parks
Geboorte 1 Maart 1951 (1951-03-01) (73 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Andrew Parks (gebore 1 Maart 1951) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Donnie Brasco (1997), The Lost Skeleton of Cadavra (2001), en Trail of the Screaming Forehead (2007), en in die televisiereeks The Trials of Rosie O'Neill (1990).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne