Andries Dreyer

Eerw. (later dr.) Andries Dreyer was sendeling, kerkhistorikus en argivaris van die Kaapse Kerk. Hy het baanbrekerswerk op die gebied van die kerkgeskiedenis gedoen.

Eerw. Andries Dreyer (soms ook gespel "Dreijer") (Philadelphia, 10 Januarie 1872 - 31 Augustus 1938) was 'n sendeling, baanbreker-kerkhistorikus en eerste argivaris van die Nederduitse Gereformeerde Kerk, joernalis en Africana-versamelaar.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne