Andronikos I Komnenos

Andronikos I Komnenos
Keiser van die Bisantynse Ryk
’n Bisantynse muntstuk met Andronikos I op.
’n Bisantynse muntstuk met Andronikos I op.
Bewind 24 September 118312 September 1185
Dinastie Komnenos
Gebore Omstreeks 1118
Oorlede 12 September 1185 (op 66 of 67)
Voorganger Alexios II Komnenos
Opvolger Isak II Angelos
Vrou Anna van Frankryk
Vader Isak Komnenos

Andronikos I Komnenos of Comnenus (Grieks: Ανδρόνικος Αʹ Κομνηνός, Andrónikos I Komnēnós; omstreeks 1118 - 12 September 1185) was van 1183 tot 1185 keiser van die Bisantynse Ryk. Hy was die seun van Isak Komnenos en die kleinseun van keiser Alexios I.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne