Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Andy Anderson | |
Geboorte | 18 Julie 1947 |
---|---|
Nasionaliteit | Australies |
Beroep(e) | Akteur |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Andy Anderson (gebore 18 Julie 1947) is 'n Australiese akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Robbery Under Arms (1985), Anacondas: The Hunt for the Blood Orchid (2004), en House of Wax (2005).