Andy Romano

Andy Romano
Geboorte 15 Junie 1941 (1941-06-15) (83 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Akteur
Aktiewe jare 1962–2003
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Andy Romano (gebore 15 Junie 1941) is 'n Amerikaanse akteur. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Major League (1989), Under Siege (1992), Under Siege 2: Dark Territory (1995), en Eraser (1996).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne