Andy Richter

Andy Richter
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Paul Andrew Richter
Geboorte 28 Oktober 1966 (1966-10-28) (58 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders 2
Beroep(e) Skrywer, akteur, en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Andy Richter (gebore 28 Oktober 1966) is 'n Amerikaanse skrywer, akteur, en vervaardiger. Hy is bekend vir sy rolle in die rolprente Cabin Boy (1994), Scary Movie 2 (2001), Madagascar (2005), en The Secret Life of Walter Mitty (2013).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne