Angel Parker

Angel Parker
Geboorte 17 Oktober 1980 (1980-10-17) (44 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2000–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Angel Parker (gebore 17 Oktober 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die televisiereekse Lab Rats (2012), American Crime Story (2016), Runaways (2017), en Trial & Error (2017).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne