Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Angel Tompkins | |
![]() | |
Geboortenaam | Angel Stromberg |
---|---|
Geboorte | 20 Desember 1942 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Angel Tompkins (gebore 20 Desember 1942) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente I Love My Wife (1970), The Teacher (1974), en Murphy's Law (1986), en in die televisiereeks Simon & Simon (1981).