Angel Khanyile

Angel Khanyile

Skaduminister van Binnelandse Sake
Ampsbekleër
Termynaanvang
20 Februarie 2020
Vise Adrian Roos
Leier John Steenhuisen
Voorafgegaan deur Joe McGluwa

Adjunkskaduminister van Binnelandse Sake
Ampstermyn
5 Junie 2019 – 20 Februarie 2020
Leier John Steenhuisen
Mmusi Maimane
Voorafgegaan deur Archie Figlan

Ampsbekleër
Termynaanvang
11 Desember 2017

Persoonlike besonderhede
Gebore Thembisile Angel Khanyile
12 Augustus 1982 (1982-08-12) (42 jaar oud)
Politieke party Demokratiese Alliansie

Thembisile Angel Khanyile (gebore op 12 Augustus 1982) is 'n Suid-Afrikaanse politikus en 'n lid van die Nasionale Vergadering van Suid-Afrika. Khanyile verteenwoordig die Demokratiese Alliansie en is tans die skaduminister van Binnelandse Sake, nadat sy voorheen as adjunk-skaduminister gedien het.

Khanyile het in 2014 as gewone lid by die Demokratiese Alliansie aangesluit. Sy het as raadslid in die Lekwa Plaaslike Munisipaliteit in Mpumalanga gedien voordat sy 'n lid van die parlement geword het.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne