Angela Bettis

Angela Bettis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Angela Marie Bettis
Geboorte 9 Januarie 1973 (1973-01-09) (52 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, en regisseuse
Aktiewe jare 1993–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Angela Bettis (gebore 9 Januarie 1973) is 'n Amerikaanse aktrise, vervaardiger, en regisseuse. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Girl, Interrupted (1999), May (2002), en Toolbox Murders (2004).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne