Angelier | |
---|---|
![]() | |
Wetenskaplike klassifikasie | |
Koninkryk: | |
Subkoninkryk: | |
Divisie: | |
Klas: | |
Subklas: | |
Orde: | |
Familie: | |
Tribus: | |
Genus: | |
Spesie: | D. caryophyllus
|
Binomiale naam | |
Dianthus caryophyllus L., (1753)
|
’n Angelier (Dianthus caryophyllus) is ’n spesie van die genus Dianthus. Dit is waarskynlik inheems aan die Middellandse See-gebied, maar die blomme se presiese omvangsgebied is onbekend omdat dit die afgelope 2 000 jaar al wyd gekweek word.[1][2][3][4]