Anggun | |
---|---|
Anggun (2005) | |
Agtergrondinligting | |
Geboortenaam | Anggun Cipta Sasmi |
Gebore | 29 April 1972 Jakarta (Indonesië) |
Genres | Pop |
Beroep(e) | Sanger, televisiepersoonlikheid |
Jare aktief | 1986-hede |
Anggun Cipta Sasmi (gebore in Jakarta op 29 April 1972), beter bekend as Anggun en "Diva of Indonesia",[1] is 'n Indonesiese en Franse sangeres wat in Parys gebaseer is. Sy begin haar loopbaan in 1986 met Dunia Aku Punya.