colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Angolese Oorlog vir Onafhanklikheid | ||||||||
---|---|---|---|---|---|---|---|---|---|
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Deel van die Portugese koloniale oorlog | ||||||||
colspan="2" style="text-align: center; font-size: 90%; border-bottom: 1px solid #aaa; line-height: 1.25em;" | ![]() Portugese troepe op patrollie in Angola | ||||||||
| |||||||||
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Strydende partye | ||||||||
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;
Ondersteun deur: |
![]() Ondersteun deur: | ||||||||
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Aanvoerders | ||||||||
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;
" | |
![]() | ||||||||
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Sterkte | ||||||||
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;
" | 90 000 |
65 000 | ||||||||
colspan="2" style="background: lightsteelblue; text-align: center; vertical-align: middle;" | Ongevalle en verliese | ||||||||
width="50%" style="border-right: 1px dotted #aaa;
" | 50 000+ gesneuweldes |
2 991 dood (1 526 gesneuweldes & 1 465 nie-geveg betrokke)[12] 4 684 met 'n permanente tekort (fisiese of sielkundige) | ||||||||
30 000–50 000 burgerlikes gedood[13] |
Die Angolese Oorlog vir Onafhanklikheid (1961–1974) het begin met opstande teen die gedwonge arbeid op katoenplase, en ontaard in 'n stryd waar drie nasionalistiese bewegings en een seperatistegroep vir beheer oor Portugal se "Oorsese Provinsie van Angola" geveg het.[14] Die oorlog is beëindig toe 'n linksgesinde militêre staatsgreep in April 1974 Portugal se Estado Novo-regime omver gewerp het. Die nuwe militêre bewind het onmiddellik alle militêre optredes in sy Afrika-kolonies gestaak. Die nuwe leiers het ook bekend gemaak dat onafhanklikheid gou aan die kolonies gegee gaan word.
Dit was 'n uitgerekte guerilla-oorlog wat deur die Portugese gewapende magte teen gewapende insurgente in die yl bevolkte, maar baie uitgestrekte landelike gebied van Angola gevoer is.[15] Grusame wandade is in dié vryheidstryd aan albei kante gepleeg.
Met die beëindiging van die Portugese oorlog het daar 'n bloedige konflik tussen die verskillende bevrydingsbewegings uitgebreek. Die oorlog het amptelik aan die einde van Januarie 1975 tot 'n einde gekom toe die Portugese regering met die Nasionale Unie vir die Totale Onafhanklikheid van Angola (UNITA), die Volksbeweging vir die Bevryding van Angola (MPLA), en die Nasionale Bevrydingsfront van Angola (FNLA) die Alvor-verdrag onderteken het.[16][17][18]