Angourie Rice

Angourie Rice
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 1 Januarie 2001 (2001-01-01) (24 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2013–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Angourie Rice (gebore 1 Januarie 2001) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente These Final Hours (2013), The Nice Guys (2016), Spider-Man: Homecoming (2017), en Every Day (2018).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne