Anika Noni Rose | |
![]() | |
Geboorte | 6 September 1972 |
---|---|
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Anika Noni Rose (gebore 6 September 1972) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Dreamgirls (2006), The Princess and the Frog (2009), en For Colored Girls (2010).