Anita Morris

Anita Morris
Geboorte (1943-03-14)14 Maart 1943
Sterfte 2 Maart 1994 (op 50)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders James Badge Dale
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anita Morris (14 Maart 1943 – 2 Maart 1994) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Ruthless People (1986), Absolute Beginners (1986), Martians Go Home (1989), en Radioland Murders (1994).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne