Anita Stewart

Anita Stewart
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Anna Marie Stewart
Geboorte (1895-02-07)7 Februarie 1895
Sterfte 4 Mei 1961 (op 66)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise en vervaardiger
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anita Stewart (7 Februarie 1895 – 4 Mei 1961) was 'n Amerikaanse aktrise en vervaardiger. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Midnight Romance (1919), Her Kingdom of Dreams (1919), The Great White Way (1924), en The Isle of Sunken Gold (1927).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne