Ann B. Davis

Ann B. Davis
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Ann Bradford Davis
Geboorte (1926-05-03)3 Mei 1926
Schenectady, New York, Verenigde State
Sterfte 1 Junie 2014 (op 88)
San Antonio, Texas, Verenigde State
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1953-97
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ann B. Davis (3 Mei 1926 – 1 Junie 2014) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprent Lover Come Back (1961) en in die televisiereekse The Bob Cummings Show (1955), The Brady Bunch (1969), en The Brady Bunch Variety Hour (1976).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne