Ann Cleeves

Ann Cleeves
Ann Cleeves in 2017
Gebore1954
NasionaliteitVlag van Verenigde Koninkryk Verenigde Koninkryk
BeroepSkrywer
Webwerfanncleeves.com

Ann Cleeves (* 1954) is 'n Britse skryfster van misdaadromans. In 2006 is die Duncan Lawrie Dagger, een van die belangrikste literêre pryse vir misdaadfiksie, aan Ann Cleeves toegeken vir haar roman Raven Black. Sy is 'n lid van Murder Squad, 'n Britse sirkel van misdaadfiksieskrywers.

Hidden Depths is op Britse televisie as die speurderreeks Vera gedramatiseer waarin Brenda Blethyn die hoofrol as Vera Stanhope vertolk. Die reeks is vanaf Mei 2011 deur ITV uitgesaai.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne