Ann Richards (aktrise)

Ann Richards
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte (1917-12-13)13 Desember 1917
Sterfte 25 Augustus 2006 (op 88)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Juliet, Christopher, Mark Angelo
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ann Richards (13 Desember 1917 – 25 Augustus 2006) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Love Letters (1945), Badman's Territory (1946), Love from a Stranger (1947), en Sorry, Wrong Number (1948).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne