Ann Rutherford | |
Geboortenaam | Therese Ann Rutherford |
---|---|
Geboorte | 2 November 1917 |
Sterfte | 11 Junie 2012 (op 94) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 1 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1935–1978 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Ann Rutherford (2 November 1917 – 11 Junie 2012) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Dramatic School (1938), Gone with the Wind (1939), Whistling in the Dark (1941), en Whistling in Brooklyn (1943).