Ann Sothern

Ann Sothern
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Harriette Arlene Lake
Geboorte (1909-01-22)22 Januarie 1909
Sterfte 15 Maart 2001 (op 92)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Tisha Sterling (born 1944)
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ann Sothern (22 Januarie 1909 – 15 Maart 2001) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Letter to Three Wives (1949) en The Whales of August (1987), en in die televisiereekse Private Secretary (1953) en The Ann Sothern Show (1958).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne