Ann Cusack

Ann Cusack
Geboorte 22 Mei 1961 (1961-05-22) (63 jaar oud)
Nasionaliteit Amerikaans
Beroep(e) Aktrise
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Ann Cusack (gebore 22 Mei 1961) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Tank Girl (1995), Grosse Pointe Blank (1997), Stigmata (1999), en Accepted (2006).

Sy is die suster van die aktrise Joan Cusack en die akteur John Cusack.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne