Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Anna Chlumsky | |
![]() | |
Geboortenaam | Anna M. Chlumsky |
---|---|
Geboorte | 3 Desember 1980 |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Anna Chlumsky (gebore 3 Desember 1980) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente My Girl (1991), My Girl 2 (1994), en Gold Diggers: The Secret of Bear Mountain (1995), en in die televisiereeks Veep (2012).