Anna Drijver

Anna Drijver
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 1 Oktober 1983 (1983-10-01) (41 jaar oud)
Nasionaliteit Nederlands
Beroep(e) Aktrise en skryfster
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anna Drijver (gebore 1 Oktober 1983) is 'n Nederlandse aktrise en skryfster. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Stricken (2009) en Loft (2010), en in die televisiereekse Bellicher (2010) en Levenslied (2011).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne