Anna Enquist

Anna Enquist
Anna Enquist (2016)
Gebore
Christa Widlund-Broer

19 Julie 1945
NasionaliteitVlag van Nederland Nederland
BeroepDigteres

Anna Enquist (gebore op 19 Julie 1945) is die pennaam van een van die gewildste vroulike skrywers in Nederland, Christa Widlund-Broer. Sy is bekend vir beide haar poësie en romans.[1]

Arsenaal van klank, 'n keuse uit agt digbundels van Enquist, is in 2016 deur Protea Boekhuis in Suid-Afrika uitgegee. Die bundel is vertaal en saamgestel deur Zandra Bezuidenhout.

  1. "Anna Enquist" (in Nederlands). Kunstbus. Geargiveer vanaf die oorspronklike op 7 Februarie 2015. Besoek op 7 Februarie 2015.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne