Anna Kashfi

Anna Kashfi
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboortenaam Joan O'Callaghan[1]
Geboorte (1934-09-30)30 September 1934
Sterfte 21 Augustus 2015 (op 80)
Nasionaliteit Amerikaans
Kinders Christian Brando
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 1956–1963
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anna Kashfi (30 September 1934 – 21 Augustus 2015) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente The Mountain (1956), Cowboy (1958), en Night of the Quarter Moon (1959), en in die televisiereeks Adventures in Paradise (1959).

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named Parade

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne