Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Anna Lee | |
Geboortenaam | Joan Boniface Winnifrith |
---|---|
Geboorte | 2 Januarie 1913 |
Sterfte | 14 Mei 2004 (op 91) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Kinders | Venetia Stevenson |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1932–2003 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Anna Lee (2 Januarie 1913 – 14 Mei 2004) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Fort Apache (1948), What Ever Happened to Baby Jane? (1962), en The Sound of Music (1965), en in die televisiereeks General Hospital (1963).