Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Anna Maxwell Martin | |
Geboortenaam | Anna Charlotte Martin |
---|---|
Geboorte | 10 Mei 1977 |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | 2 |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 2001–nou |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Anna Maxwell Martin (gebore 10 Mei 1977) is 'n Engelse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Becoming Jane (2007) en Philomena (2013).