Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Anna Q. Nilsson | |
Geboortenaam | Anna Quirentia Nilsson |
---|---|
Geboorte | 30 Maart 1888 |
Sterfte | 11 Februarie 1974 (op 85) |
Nasionaliteit | Amerikaans |
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Anna Q. Nilsson (30 Maart 1888 – 11 Februarie 1974) was 'n Amerikaanse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente Seven Keys to Baldpate (1917), Auction of Souls (1919), The Greater Glory (1926), en Sunset Boulevard (1950).