Anna Torv

Anna Torv
'n Beeld van die betrokke persoonlikheid.
Geboorte 7 Junie 1979 (1979-06-07) (45 jaar oud)
Nasionaliteit Australies
Beroep(e) Aktrise
Aktiewe jare 2002–nou
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Anna Torv (gebore 7 Junie 1979) is 'n Australiese aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprent Heavenly Sword (2014) en in die televisiereekse Fringe (2008) en Secret City (2016).


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne