Hierdie artikel is 'n weesbladsy. Dit is nie geskakel of in ander bladsye ingesluit nie. Help Wikipedia deur na moontlike teks te soek en 'n skakel hierheen te plaas. |
Anna Wing | |
![]() | |
Geboortenaam | Anna Eva Lydia Catherine Wing |
---|---|
Geboorte | 30 Oktober 1914 |
Sterfte | 7 Julie 2013 (op 98) |
Nasionaliteit | Engels |
Kinders | Mark Wing-Davey (b. 1948) |
Beroep(e) | Aktrise |
Aktiewe jare | 1938–2009, 2012 |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Anna Wing (30 Oktober 1914 – 7 Julie 2013) was 'n Engelse aktrise. Sy was bekend vir haar rolle in die rolprente A Doll's House (1973), Dog Eat Dog (2001), en Son of Rambow (2007).