Anna van Rusland

Anna
Keiserin van die hele Rusland
Keiserin Anna
Dinastie Romanof
Bewind 17301740
Volle naam Anna Ioannowna
Ander titels Tsarina
Hertogin van Koerland
Gebore 28 Februarie 1693
Gesterf 28 Oktober 1740
Voorganger Pieter II
Opvolger Iwan VI
Gade Frederik Willem Kettler, Hertog van Koerland
Vader Iwan V
Moeder Praskowja Fjodorowna Saltikowa

Anna Iwanowna (Russies: Анна Иоанновна; Anna Ioannowna) (Moskou, 28 Februarie 1693Moskou, 28 Oktober 1740) was die dogter van Pieter I van Rusland se halfbroer, Iwan V. Sy het ná haar man, Frederik Willem Kettler, se dood in 1711 hertogin van Koerland en Semgallen geword en was van 1730 tot 1740 keiserin van Rusland.


From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne