Annabeth Gish | |
![]() | |
Nasionaliteit | Amerikaans |
---|---|
Beroep(e) | Aktrise |
Internet-rolprentdatabasis-profiel |
Annabeth Gish (gebore 13 Maart 1971) is 'n Amerikaanse aktrise. Sy is bekend vir haar rolle in die rolprente Mystic Pizza (1988), Nixon (1995), en Beautiful Girls (1996).